Playlists Guestbook

Dans op die tafels - lyrics

Dans op die tafel.
Die dag was lank.
Die donker donderbuie het jou lag kom vang.
Nou sit jy alleen vanaand.
Klim van jou voete af kom maak 'n plan
Daar is altyd iewers 'n party aan die gang
Ja, die dag was lank, te lank
Kom ons dans op die tafel
Sit jou hande in die lug
Hey mama hey mama wie is lus
Om te dans op die tafels tot die sweet drup
Hey mama hey mama wie is lus
Hey hey, oooooh
Hey hey, oooooh
Hey hey, oooooh
Hey mama hey mama wie is lus
Die dag was lank
Jou tasse staan al weer by die deur gepak
Nou sit jy weer sak in as
Klim van jou voete af kom maak 'n plan
Daar is altyd iewers 'n party aan die gang
Ja, die dag was lank, te lank
Kom ons dans op die tafel
Sit jou hande in die lug
Hey mama hey mama wie is lus
Om te dans op die tafels tot die sweet drup
Hey mama hey mama wie is lus
Hey hey, oooooh
Hey hey, oooooh
Hey hey, oooooh
Hey mama hey mama wie is lus
Die dag wat jy besef dat jy net joune is,
Sal jy besef dat jou geluk net in jou hande rus

Lyrics was added by olivono

Lyrics was corrected by DevilDan

Video was added by olivono

Unclassified lyrics

Kurt Darren lyrics