Playlists Guestbook

Rebel en Rats - lyrics

Saam in 'n span,
Net soos een man
Deur strate geloop
Want ons weet ons kan
Jong manne in ons glorie
Die girls wou ons nooit glo nie stories gespin,
Ons was helde daarin
Soos batman en robin
Deur dik en dun
Rebel en Rats,
Ons het gewen het die res van ons lewens om te verken en niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie
Ons is Rebel en Rats
Rebel en Rats,
Ons het gewen het die res van ons lewens om te verken en niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie
Ons is Rebel en Rats
Wingman vir altyd,
My beste pel saam het ons geval en mekaar opgetel
Jong manne in ons glorie
Niemand wou ons glo nie dinge begin,
Met ons harte daarin
Vandag is dit die dinge ja die dinge wat tel.

Lyrics was added by olivono

Video was added by olivono


Unclassified lyrics

Kurt Darren lyrics