Playlists Guestbook

Plek Sonder Naam - lyrics

playlist Playlist

Show song Facebook

Son sak weg, jy sê jy's moeg vir die plek,
Jy wil asem haal.
Jy't ñ boek vol drome en verlore wense wat ons moet gaan haal.
Jy vra: "Hoe vind ons ñ plek in die son?"
Kleindorp-dromers ons sal hier uitkom.
Jy sê jy voel die wêreld raak te klein;
Jy is bang jy gaan verdwyn.
Ons vat die draaie tot die pad op raak.
Ons weet nie waarheen nie, maar maak dit saak?
Sny ons deur die nag; musiek speel oor jou lag.
Vanaand vlug ons saam na ñ plek sonder naam.
Ek wil nie dink nie, ek wil jou ontvoer,
Ek wil nie meer verduidelik hoe ek voel.
Kom ons breek die reëls as die wêreld ons verveel.

Staan op die sitplek ons is amper daar, verby geen berou.
Iewers tussen verlief en verlore, ek sien net vir jou.
Jy vra is dit te laat om om te draai?
Gister lê in jou boonste laai.
Moenie waag om nou om te kyk nie.
Ons weet mos nie hoe môre lyk nie.
Ons vat die draaie tot die pad op raak.
Ons weet nie waarheen nie, maar maak dit saak?
Sny ons deur die nag; musiek speel oor jou lag.
Vanaand vlug ons saam na ñ plek sonder naam.
Ek wil nie dink nie, ek wil jou ontvoer,
Ek wil nie meer verduidelik hoe ek voel.
Kom ons breek die reëls as die wêreld ons verveel.
Vanaand vlug ons saam na ñ plek sonder naam.
Ons sal weet as ons die plek vind, tussen die stof en die bergwind.
Solank dit lyk soos jy is dit fine met my,
Met my,
Met my
Ons vat die draaie tot die pad op raak.
Ons weet nie waarheen nie, maar maak dit saak?
Sny ons deur die nag; musiek speel oor jou lag.
Vanaand vlug ons saam na ñ plek sonder naam.
Ek wil nie dink nie, ek wil jou ontvoer,
Ek wil nie meer verduidelik hoe ek voel.
Kom ons breek die reëls as die wêreld ons verveel.
Vanaand vlug ons saam na ñ plek sonder naam.
ñ Plek sonder naam
ñ Plek sonder naam

Lyrics was added by DevilDan

Video was added by DevilDan

Kleindorp - Dromer